Hermanus
Primary School

Slaagvereistes

Graad 4 – 6

  • Huistaal: Kode 4
  • Eerste Addisionele Taal: Kode 3
  • Wiskunde: Kode 3 (GR 1 – 6)
  • Daar word van enige 2 oorblywende vakke verwag om ten minste ‘n kode 3 te hê
  • ‘n Leerder het 4 jaar om in hierdie fase te slaag

Graad 7

  • Huistaal: Kode 4 (50 – 59%)
  • Eerste Addisionele Taal: Kode 3 (40 0 49%)
  • Wiskunde: Kode 3 (40 – 49%)
  • Kode 3 in enige 3 van die oorblywende vakke (40 – 49%)
  • Kode 2 in enige 2 van die oorblywende vakke (30 – 39%)