Skoolgelde

OPSIE 1: EENMALIGE BEDRAG

R13 750.00 voor of op 9 Februarie 2024. U kwalifiseer dan vir ‘n afslag van R300.00 (Bedrag betaalbaar is R13 450.00)

OPSIE 2: TWEE PAAIEMENTE

Eerste betaling: R6 875.00 betaalbaar teen 9 Februarie 2024 (Bedrag R6 775.00)
Tweede betaling: R6 875.00 betaalbaar teen 21 Julie 2024 (Bedrag R6 775.00)

(U kwalifiseer dus vir R100.00 afslag per betaling)

OPSIE 3: DEBIETORDER

R13 750.00 betaalbaar in 11 paaiemente van R1 250.00 per maand (Slegs per debietorder.)

Die eerste debietorder sal op die volgende 3 datums afgaan:
25 Januarie 2024, 1 Februarie en
15 Februarie 2024.

Bankbesonderhede

ABSA Bank
632005
Rek nr: 3220240680
Hermanus Primary