Hermanus
Primary School

SKOOLGELDE 2027

Jaarlikse skoolgeld: R17 710 per leerder

Hoe om jou skoolgeld te betaal

Skoolgeld kan slegs via die D6 App of per debietorder betaal word.

A. Betaling via die D6 App

1. Eenmalige betaling

Betaal R17 410 ten volle teen 31 Januarie 2027.
Dit sluit ‘n vroeëbetalingskorting van R300 per leerder in.

2. Twee betalings

Eerste betaling: R8 755 teen 31 Januarie 2027
Tweede betaling: R8 755 teen 31 Julie 2027

‘n Korting van R100 per betaling is ingesluit.
Totale bedrag betaalbaar: R17 510

3. Maandelikse betalings

R1 610 per leerder per maand.

B. Betaling per debietorder

R1 610 per leerder per maand.

Ouers wat hierdie opsie kies, moet die debietordermagtigingsvorm voltooi en die vereiste bankbesonderhede verskaf.

C. Aansoek om vrystelling van skoolgeld

Ouers wat nie skoolgeld kan betaal nie, kan aansoek doen om gedeeltelike of volle vrystelling van die betaling van skoolgeld.

Aansoeke om vrystelling sal slegs oorweeg word nadat die voorgeskrewe aansoekvorm, tesame met alle vereiste stawende dokumentasie, by die skool ingedien is.

Ouers bly verantwoordelik vir die betaling van skoolgeld tensy vrystelling formeel toegestaan is. Rekeninge wat onbetaald bly en waarvoor geen geldige vrystelling toegestaan is nie, kan aan die skool se prokureurs vir invordering oorhandig word.

Bankbesonderhede

ABSA Bank
632005
Rek nr: 3220240680
Laerskool Hermanus